1 Konings 15:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die res van al die dade van Asa en al sy mag en alles wat hy gedoen het en die stede wat hy gebou het, is dit nie beskryf in die ‘Boek van die Kronieke van die konings van Y’hudah’ nie? In die tyd van sy ouderdom was hy siek aan sy voete.

1 Konings 15

1 Konings 15:17-33