1 Konings 14:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Yarov’am se vrou opgestaan en weggegaan en in Tirtzah gekom. Onderwyl sy oor die drumpel die huis binnegaan, het die jongman gesterf.

1 Konings 14

1 Konings 14:11-19