1 Konings 13:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, daar het manne verbygekom wat die lyk op die pad sien lê het en die leeu wat langs die lyk staan. Hulle het gekom en dit in die stad waar die ou profeet woon, vertel.

1 Konings 13

1 Konings 13:19-32