1 Konings 12:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Regav’am na Sh’khem gegaan, want die hele Yisra’el het na Sh’khem gekom om hom koning te maak.

2. Toe Yarov’am, die seun van N’vat, dit hoor, het hy in Mitzrayim gebly, (want hy was nog in Mitzrayim, waarheen hy van die teenwoordigheid van koning Shlomo af gevlug het.)

1 Konings 12