1 Konings 11:40 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Shlomo het daarom probeer om Yarov’am dood te maak, maar Yarov’am het opgestaan en na Mitzrayim gevlug, na Shishak, die koning van Mitzrayim en hy was in Mitzrayim tot die dood van Shlomo.

1 Konings 11

1 Konings 11:33-43