1 Konings 11:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
want toe Shlomo oud was, het sy vroue sy verstand, wil en emosie agter ander gode aan weggedraai en sy verstand, wil en emosie was nie volkome toegewy aan יהוה, sy God, soos die verstand, wil en emosie van sy vader, Dawid, nie.