1 Konings 11:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar aan sy seun sal Ek een stam gee sodat My kneg Dawid altyd ’n lamp kan hê voor My in Yerushalayim, die stad waar Ek vir Myself gekies het om My Karakter en Outoriteit (Naam) te plaas.

1 Konings 11

1 Konings 11:29-40