1 Konings 11:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

omdat hy My verlaat en hom neergebuig het voor `Ashtoret, die godin van die Tzidoniërs, voor K’mosh, die god van Mo’av en voor Milkom, die god van die seuns van `Ammon en nie geleef het op My maniere deur te doen wat reg is in My oë, om My instellings en My opdragte, soos sy vader, Dawid, na te kom nie.

1 Konings 11

1 Konings 11:26-41