1 Konings 11:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir Yarov’am: “Vat vir jou tien stukke, want so sê יהוה, die God van Yisra’el: ‘Let op, Ek sal die koninkryk uit die hand van Shlomo skeur en aan jou tien stamme gee,

1 Konings 11

1 Konings 11:22-33