1 Konings 11:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nadat Dawid hulle by Tzovah gedood het, het hy manne by hom versamel en leier van ’n plunderbende geword en hulle het na Dammesek gegaan en daar gebly en in Dammesek geheers.

1 Konings 11

1 Konings 11:16-34