1 Konings 11:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

vanuit die nasies waarvan יהוה aan die seuns van Yisra’el gesê het: “Julle mag nie met hulle assosieer nie en hulle ook nie met julle nie, want hulle sal sekerlik julle verstand, wil en emosie wegdraai agter hulle gode aan.” Shlomo het hulle met liefde aangehang.

1 Konings 11

1 Konings 11:1-4