1 Konings 11:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het opgestaan vanuit Midyan en in Pa’ran gekom en vanuit Pa’ran manne saam met hulle gevat en in Mitzrayim aangekom by Farao, die koning van Mitzrayim, wat vir hom ’n huis en kos gegee het en vir hom land gegee het.

1 Konings 11

1 Konings 11:10-20