1 Konings 11:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur toe Dawid in Edom was en Yo’av, die bevelvoerder van die leër, opgetrek het om die gesneuweldes te begrawe en hy al wat manlik was in Edom doodgeslaan het

1 Konings 11

1 Konings 11:7-23