1 Konings 10:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Lof aan יהוה, u God, wat bly was oor u om u op die troon van Yisra’el te laat sit! Omdat יהוה Yisra’el vir ewig liefhet; daarom het Hy u koning gemaak om reg en onpartydige opregtheid te doen.”

1 Konings 10

1 Konings 10:5-13