1 Konings 10:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nogtans het ek die verslae nie geglo nie totdat ek gekom en met my oë gesien het. Let op, die helfte is nie vir my vertel nie. U oortref in wysheid en in welvaart die verslag wat ek gehoor het.

1 Konings 10

1 Konings 10:1-10