1 Konings 10:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
’n Strydwa is uit Mitzrayim ingevoer vir ses honderd sikkels silwer en ’n perd vir ’n honderd en vyftig en op dieselfde manier is hulle na al die konings van die Hittiete en die konings van Aram uitgevoer.