1 Konings 10:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Al koning Shlomo se drinkservies was van goud en al die houers van Die Huis van die L’vanon-woud was van suiwer goud; niks was van silwer nie: dit is in die dae van Shlomo nie as waardevol gereken nie,