1 Konings 10:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Koning Shlomo het vir die koningin van Sh’va aan al haar begeertes, wat sy gevra het, voldoen; bo en behalwe wat hy vir haar gegee het volgens sy koninklike vrygewigheid. Toe het sy omgedraai en na haar eie land gegaan saam met haar bediendes.