1 Konings 1:47 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Meer nog, die diensknegte van die koning het gekom om ons meester, koning Dawid, te seën en gesê: ‘Mag u God die naam (karakter en outoriteit) van Shlomo beter maak as u naam (karakter en outoriteit) en sy troon groter maak as u troon!’ Toe het die koning op die bed neergebuig.

1 Konings 1

1 Konings 1:46-53