1 Konings 1:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy diensknegte sê vir hom: “Laat hulle vir my meester die koning ’n jong maagd soek en laat sy die koning versorg en sy verpleegster word en laat haar in u skoot lê sodat my meester die koning warm kan bly.”

1 Konings 1

1 Konings 1:1-8