1 Kefa 5:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die God van onverdiende guns, wat ons geroep het tot Sy ewige Gemanifesteerde Teenwoordigheid deur Yeshua, Die Gesalfde Een; Hy wat vir ons gee terwyl ons hierdie klein bietjie smart vir ’n kort tydjie ly, om bekragtig, bevestig en vas te word in Hom tot in ewigheid;

1 Kefa 5

1 Kefa 5:6-14