1 Kefa 5:1-3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Ek beroep my op die oudstes onder julle, ek wat ’n mede-oudste en getuie van die lyding van Die Gesalfde Een is en deelgenoot is aan Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid wat openbaar sal word:

2. wees ’n herder vir die kudde van God wat julle volg en versorg hulle geestelik, nie uit dwang nie, maar met plesier; nie vir vuil wins nie, maar vanuit jou hele verstand, wil en emosie;

3. nie as base oor die kudde nie, maar as uitstekende voorbeelde vir hulleYeg 34:1

1 Kefa 5