Titus 2:13 Die Boodskap (DB)

Daarom sien ons baie uit na daardie wonderlike dag wanneer ons wonderlike God en Verlosser, Jesus Christus, terugkom. Ons kan nie meer wag dat dit moet aanbreek nie!

Titus 2

Titus 2:9-15