Spreuke 9:2 Die Boodskap (DB)

Daar was baie kos. Die beste wyn is uit die kelders geneem, die tafels is pragtig gedek en met wonderlike kosse oorlaai.

Spreuke 9

Spreuke 9:1-7