Spreuke 9:14 Die Boodskap (DB)

Haar huis is op die besigste plek in die stad. Lui-lui sit sy heeltyd voor haar huis. Elke man wat verbystap, roep sy nader. Ook goeie jongmans probeer sy verlei.

Spreuke 9

Spreuke 9:11-18