Spreuke 7:21 Die Boodskap (DB)

Hulle praat nog so, toe sy dit reguit sê: “Kom ons neem ons kans waar en slaap saam. Ons kan mekaar se liggame geniet, mekaar liefhê. En daar is geen haas nie. Ons kan tot vroegoggend aanhou.”

Spreuke 7

Spreuke 7:17-26