Spreuke 7:16 Die Boodskap (DB)

Toe die jongman nog weifel, vertel sy hom van haar beddeken. Dit was nou ’n pragstuk. Kleurryk en van Egiptiese linne. Hy moes dit net sien.

Spreuke 7

Spreuke 7:10-24