Spreuke 7:1 Die Boodskap (DB)

Jong vriend, onthou wat ek jou oor die lewe geleer het. Bêre my voorskrifte in jou gemoed. Leef daarvolgens en jy sal gelukkig wees.

Spreuke 7

Spreuke 7:1-6