Spreuke 6:32 Die Boodskap (DB)

Geen man of vrou wat rondslaap, sal ook die skuld van hulle daad kan ontglip nie. Wie by iemand anders se vrou slaap, is baie dom. Hy vernietig homself en alles wat vir hom dierbaar is.

Spreuke 6

Spreuke 6:30-35