Spreuke 6:22 Die Boodskap (DB)

Jou ouers se opvoeding sal jou help om gelukkig te leef. Wanneer jy gaan slaap, sal hierdie lewenswyshede jou nie verlaat nie. As jy wakker word, sal dit jou weer opnuut wys hoe om reg te leef.

Spreuke 6

Spreuke 6:20-27