Spreuke 5:3 Die Boodskap (DB)

Pas op vir die los vrou. Aan die begin is haar woorde so soet en aanloklik soos heuning. Met haar mooiklinkende praatjies wil sy jou vir haarself inpalm.

Spreuke 5

Spreuke 5:1-10