Spreuke 4:21-23 Die Boodskap (DB)

21. Vergeet dit nie ’n enkele oomblik nie. Hou jou oë altyd op die spreuke se lewensreëls. Dink heeltyd daaroor na.

22. Wie dit sy eie maak, sal vreugde ervaar, soveel dat dit selfs sy liggaam beter sal laat voel.

23. Wees versigtig wat jy dink. Jou denke kan jou lewe ingrypend beïnvloed.

Spreuke 4