Spreuke 31:29-31 Die Boodskap (DB)

29. In hierdie lewe is daar baie goeie vroue, maar hierdie vrou oortref almal.

30. Mooiheid bedrieg, skoonheid vergaan, maar ’n vrou wat die Here liefhet, moet jy vir altyd koester.

31. Eer haar vir wat sy doen. Almal sal haar lof besing.

Spreuke 31