Spreuke 30:17 Die Boodskap (DB)

Iemand wat sy ouers verag en hulle sleg behandel, sal tragies sterf. Hy sal in die veld dood lê en die roofvoëls sal sy oë uitpik.

Spreuke 30

Spreuke 30:15-25