Spreuke 3:22-24 Die Boodskap (DB)

22. Dié twee sal jou gelukkig maak. Hulle sal jou lewe versier.

23. Dan sal jy ook veilig en beskut voel.

24. Wanneer jy gaan slaap, sal jy nie bang wees nie. Jou nagrus sal goed wees.

Spreuke 3