Spreuke 29:7 Die Boodskap (DB)

’n Gelowige weet dat hy ’n arm mens moet help. ’n Slegte mens steur hom nie aan die armes nie. Hy sal hulle nooit help nie.

Spreuke 29

Spreuke 29:2-15