Spreuke 29:5 Die Boodskap (DB)

Loop katvoet vir die man wat jou altyd loop en vlei. Hy bedoel dit nie regtig nie. Dit is soos ’n net wat hy oor jou gooi en waaruit jy nie kan loskom nie.

Spreuke 29

Spreuke 29:1-11