Spreuke 29:13 Die Boodskap (DB)

’n Arm mens en die een wat hom onderdruk, is albei die handewerk van God. Hy weet wat hulle doen en sê.

Spreuke 29

Spreuke 29:6-17