Spreuke 28:3 Die Boodskap (DB)

’n Arm mens wat die armes onderdruk, is soos ’n haelstorm wat alles verwoes. Hongersnood en baie ellendes is dan die armes se voorland.

Spreuke 28

Spreuke 28:2-5