Spreuke 28:1 Die Boodskap (DB)

’n Ongelowige se slegte gewete laat hom onrustig voel. Hy is soos iemand wat weghardloop al jaag niemand hom nie. ’n Gelowige ervaar kalmte. Hy is soos ’n leeu in sy veilige skuilplek.

Spreuke 28

Spreuke 28:1-4