Spreuke 27:8 Die Boodskap (DB)

Soos ’n voëltjie van sy nes verjaag word en verlore rondvlieg, so is ’n mens wat sy familie en vriende verlaat en eensaam rondswerf.

Spreuke 27

Spreuke 27:2-13