Spreuke 27:20 Die Boodskap (DB)

Mense gaan voortdurend dood. Dit kry geen einde nie. So is ’n mens se begeertes ook. Dit word nooit versadig nie. Alles wat hy sien, wil hy hê.

Spreuke 27

Spreuke 27:18-25-27