Spreuke 27:12 Die Boodskap (DB)

’n Slim mens sien probleme ver aankom en hy tref die nodige voorsorg. ’n Dom mens karring net aan en beland in groot ellende.

Spreuke 27

Spreuke 27:7-14