Spreuke 24:22-25 Die Boodskap (DB)

22. ’n Skielike ramp kan hulle tref, dan is dit klaarpraat met hulle.

23. Selfs ’n wyse regter moet hoor: “’n Partydige uitspraak is verkeerd.”

24. Wie die skuldige vryspreek, sal deur niemand weer vertrou word nie.

25. Wie die regte oordeel vel, sal die goeie van die lewe geniet.

Spreuke 24