Spreuke 24:16 Die Boodskap (DB)

’n Gelowige staan elke keer na ’n terugslag weer op. Mense wat die Here nie ken nie, oorleef dit nie. Hulle het nie die moed om weer van voor af te begin nie.

Spreuke 24

Spreuke 24:7-19