Spreuke 23:5 Die Boodskap (DB)

Rykdom hou ook nie vir altyd nie. Dis soos ’n voël wat die een oomblik nog naby jou op ’n tak sit en dan skielik wegvlieg. So vinnig verdwyn geld.

Spreuke 23

Spreuke 23:1-6