Spreuke 23:31 Die Boodskap (DB)

Pas maar op vir drank. Dit lyk mooi in die glas. Lekker as dit so skuim. ’n Mens slaan sommer maklik ’n hele paar doppe weg. Maar dink ook aan die nagevolge.

Spreuke 23

Spreuke 23:30-35