Spreuke 23:20 Die Boodskap (DB)

Moenie jou oorgee aan drank nie. Voor jy weet waar jy is, is jy daaraan verslaaf. Moenie ’n vraat wees wat alles gulsig opslurp nie.

Spreuke 23

Spreuke 23:19-28