Spreuke 22:29 Die Boodskap (DB)

Ken jy ’n goeie vakman wat hard en getrou werk? Hy is by almal in aanvraag. Belangrike mense soek sy dienste. Hy sal dit nog ver bring in die lewe.

Spreuke 22

Spreuke 22:26-29