Spreuke 22:17 Die Boodskap (DB)

Spits jou ore! Luister mooi na die wenke vir ’n wonderlike lewe. Maak alle inligting oor die regte manier van lewe jou eie. Dink daaroor na.

Spreuke 22

Spreuke 22:13-18